Friday, August 27, 2010

Maximus Stud Services Available

Maximus is a well-bred talented pitch black American Saddlebred stallion. He comes out of some of THE BEST bloodlines available is South Africa.

Sire: Warlord's Touche (Warlord x Miss Cassidy)

Dam: Sweet Adeline (Quality Street (by Longstreet) out of The Vanity's Highland Chief mare, Vanity's Eureka.)

Maximus has been in full training again since May 2010 and will show in the 5-Gaited Stallion/Gelding class this coming show season.

This magnificent stud has the most beautiful features, stamina, gameness, athletic ability and intelligence!

Maximus will be open for stud services as of October 2010 for a limited number of mares.

Contact S.G. or Conrad Basson today to avoid disappointment!
Conrad: 083 557 1316 (conrad.splendidior@hotmail.com)
S.G. 083 460 2144 (sgbasson@gmail.com)

Saturday, February 13, 2010

List of 2010 ASF nominated Stallions

1). Aristocrat's Debonaire
2). Bit Of War
3). Captain Denmark
4). Cocktails Wild Believer
5). Crocodile Dundee
6). Dodge
7). Donny Brasco
8). Fly The Thornbird
9). French Legionaire (IMP)
10). U.S. Supreme
11). Hot Ticket
12). HS Daydream's Premier Night(IMP)
13). Intsimbi
14). Man Of Glory
15). Maximus
16). Noble Commander
17). On The Rocks
18). Pistol Pete
19). Rock This Country
20). Space Glory
21). Space Spider
22). Tamagotchi
23). The Judge
24). Tomcat
25). Tornado's Perfect Timing
26). Undulata's Made In Heaven (IMP)
27). Valley's Cloudburst
28). War Image Boy
29). Whiplash

Friday, November 6, 2009

Middelburg Speenoud Futurity

Aan alle Saalperdhings- en merrie-eienaars in Suid-Afrika:Waarom verdien ons so min prysgeld met ons vullens? Is daar nie ‘n manier om hierdie toestand van sake te verbeter tot voordeel van beide die klein en die groot teler nie?

Nadat ek gesien het hoe suksesvol die All American Cup van Jim Aikman in Indiana is en my eie meer onlangse ondervinding met die Blue Grass Futurity waar die hingsvul, Sir Clarence Ronald, meer as $30000 verdien het as 6 maande oue vul, het dit my aan die dink gesit.

Ons behoort ‘n soortgelyke “incentive” program vir telers in Suid-Afrika te begin.
Na deeglike oorweging en konsultasie met telers is besluit om hierdie program reeds hierdie teel seisoen te begin sodat ons die voorgestelde klas alreeds in 2011 kan aanbied.Dit sal die Middelburg Speenoud Futurity (MSF) genoem word en sal elke jaar saam met Middelburg (Oos-Kaap) skou plaasvind (begin Maart)

Die rede hoekom op Middelburg is voor die handliggend. Middelburg het ‘n klomp eerstes in die S.A. perde bedryf en dit is sentraal. Die skou is ook ideaal om speenoudvullens te skou sonder dat hulle geskeer hoef te word. Mei in Bloemfontein is te naby aan die winter en Parys is weer te laat. Die meeste vullens word tussen September en Desember gebore wat Middelburg se datum ideaal maak.

Aangeheg is die basiese reëls van hierdie Futurity. Die eerste wat moet plaasvind is die nominasie (skenking) van hingste se dekkings. Ek sal dit waardeer as almal binne die volgende 10 dae (sluitingsdatum 10 November) ‘n aanduiding vir my kan gee wie hierin sal belangstel dat ek kan sien of dit die moeite werd gaan wees om die proses amptelik te begin met die oopmaak van ‘n bankrekening en die ontwerp van ‘n webblad, waar al die inligting en ook nominasie vorms beskikbaar sal wees. ‘n Lys van die genomineerde hingste sal ook op die webblad beskikbaar wees sodat merrie-eienaars solank kan begin besluit op watter hings hulle by die veiling, (wat slegs die eerste keer tydens Parys skou gehou sal word en daaropeenvolgens op Bloemfontein), kan bie om ‘n ekslusiewe vul te kan skou op die eerste Futurity wat in 2011 gehou sal word.

Dankie vir julle belangstelling en vir die lees van die voorstel! Ek dink daar is ‘n interessante bloeitydperk wat vir ons Saalperdbedryf voorlê as ons kreatief begin dink!Ek het ongelukkig nie alle hingseienaars se e-pos adresse of kontak nommers nie. Indien julle van iemand weet wat dalk sou belangstel en nie hierdie e-pos of kopie gekry het nie, stuur dit asb vir die persoon of persone, en indien hulle belangstel kan hulle my kontak by newline@mweb.co.za
huis tel 021 9888234
of selfoon 082 807 3342.

Vriendelike groete,
Ross Millin

Friday, October 23, 2009

3- Gaited Gelding For Sale

9 Jaar oud Reunperd te koop:

Windstorm

Vaar: Cantherius
Moer:Arcanum Prostene

Windstorm is tans in afrigting by Jacques Wiggins, Wiggins Stalle in Wellington. Hy het vanjaar op die lenteskoue elke keer 'n plasing gekry! Perfekte Dames of Amateur perd! Kan ook plesierperd skou.

Prys: R30 000 neg.


Kontak Jeanette Cocklin vir meer info via Facebook, of per e-pos by accking@mweb.co.za

Monday, September 28, 2009

Tulbagh Skou Uitslae

Grootkampioenskap Siertuig:

1. Dodge (Juhantha Stalle)
2. Coronato's Choice (De Bosch Stalle)
3. King's Lloyd Street(Tears & Roses Stalle)



Grootkampioenskap 3-Gang:

1. Little Prince (Tears & Roses Stalle)
2. Lets Celebrate (De Bosch Stalle)
3. Dreamy Waltz (Juhantha Stalle)

Grootkampioen 5-Gang:

1. Mr Gringo (Tears & Roses Stalle)
2. Electric Express (Studgate Saddlebreds)
3. Sha- Nakita (Juhantha Stalle)
4. Bochelli (Studcor Stalle)
5. Angel States Commander (Tears & Roses Stalle)

Tuesday, September 22, 2009

Morreesburg 2009 Uitslae

Grootkampioen Enkeltuig:
1. Perfect Match (Botha Stalle)
2. The Hitman (Juhantha Stalle)

Grootkampioen Siertuig:
1. Dodge (Juhantha Stalle)
2. Forest Queen (Wiggins Stalle)

Grootkampioen 3-gang:
1. Starlight Express (Botha Stalle)
2. Red Hot Lover (Tears & Roses Stalle)

Grootkampioen 5-gang:
1. That's My Way (Tears & Roses Stalle)
2. Sha-Nakita (Juhantha Stalle)

Friday, September 11, 2009

BULTFONTEIN 2009 UITSLAE

Bultfontein Kampioenskappe / Championships

Siertuig Kampioenskap/Fine Harness Championship
1. OKALASH ALBER
2. KILARNEY`S BLACK APACHE
3. I DO
4. SPECIAL ASSIGNMENT
5. CHIGACO WHITE SOCKS

Enkeltuig Kampioenskap/Single Harness Championship
1. GRACE AND GLORY
2. AFFIRMATIVE ACTION
3. TUFF-E-NUFF
4. CANNABIS QUEEN
5. HANDSOME BOY

Driegang Kampioenskap / Threegaited Championships
1. SS MARGUERITE DE SAVOY
2. THUNDERBIRD WINGS
3. MIGHTY CAPTAIN
4. SIR ROY
5. STAND BY ME

Vyfgang Kampioenskap / Five gaited Championship
1. WHAT-A-HORSE
2. TOUCHIE TOES
3. SHREK
4. SNOWTIA MOUNTAIN ACE JACK
5. TUFF-STREET